SKOLE VIND BAAT BY WATERWISE WERKSWINKELSDit was vanoggend 'opedag' by Ceres Primer; kinders kon gewone klere aantrek en hulle was duidelik opgewonde oor WaterWise se besoek. Dit is altyd lekker vir die kinders om 'n kuiergas by die skool te ...
Kinders is van nature nuuskierig en onbewus van gevare, daarom kan hulle maklik in 'n gevaarsituasie beland. Dit is belangrik dat kinders ook op hoogte gehou word van noodhulptegnieke wat 'n maat se lewe, na 'n ernstige ongeluk, kan red ...
By die WaterWise werkswinkels word die kinders o.a. geleer om eers te DINK, voordat hulle DOEN! Moenie inspring om iemand te red, indien jyself nie kan swem nie. Gebruik dus eerder 'n tou met 'n lee bottel of 'n stok ...
Fortune Sibiya reports:Pula-Difate Primary is a school situated close to the Mamelodi East local community pool. Pupils from this School enjoy visiting the pool area during their school holidays.Today Grade 5 and 6 pupils of Pula Difate Primary, had the ...
News & Stories