Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
WATERWISE MAAK ‘N VERSKIL …. MEER AS WAT ONS BESEF!Meer as 2 jaar gelede het ek by Laastedrift NGK Primer ‘n WaterWise-werkswinkel aangebied. Vanoggend het ek ‘n opvolg besoek gehad; kinders raak mos groter, (en ons ouer!) en ek het regtig nie gedink dat so baie van die kinders my sou onthou nie.Almal het dadelik geweet toe ek vra … “wie het amper verdrink?”Vanoggend het ek vir die tweede keer hierdie jaar gehoor …. “ek het ‘n stok gesoek om my maat te red – ek het onthou wat jy vir ons vertel het.”Danksy WaterWise en Henkie en sy maat se vinnige optrede, het hy ‘n lewe gered. Die insident het wel 2 jaar gelede gebeur, maar ek glo dit is klokhelder in die kinders se geheue. ‘n Mens vergeet sekerlik nie gou so iets nie.Vandag is Henkie skaam om daaroor te praat … Graig wat amper verdrink het, praat ook nie veel nie, maar al hulle maats weet van die voorval.Dalk is hulle bang vir pakslae? Onderwysers, ouers en plaaseienaars maan gedurig vir die kinders om weg te bly van plaasdamme … maar, ‘n kind bly ‘n kind … en ‘n dam bly ‘n heerlike lafenis vir ‘n snikhete somersdag!Ja, Ja! WaterWise het meer hero’s as wat ons dink!
Next Article

Kilwa Bay, Tanzania rescue

Read More

You may also like

55285520872 b23dc6e537 k
 | Published: 22 May 2026

Premier Alan Winde thanks NSRI volunteers for flood rescue efforts

Western Cape Premier Alan Winde today visited the National Sea Rescue Institute (NSRI) Volunteer Support Centre (VSC) in Cape Town to thank volunteer crews and staff from across the province who were activated during the recent floods. ...

Jean Garrett 42
AWARDS  | Published: 22 May 2026

Photo of the Month: May 2026

Send us your favourite photograph of NSRI people doing what we do, and you could win an NSRI shop voucher worth R250! ...

Victor Daitz Foundation8
EDUCATION  | Published: 22 May 2026

New Partnership Expands Water Safety Education in Richards Bay

The NSRI has secured a significant three-year partnership with the Victor Daitz Foundation and World Relief Australia to fund a dedicated Drowning Prevention Instructor in Richards Bay, KwaZulu-Natal. ...