WaterWise help Isaac van Wyk om sy maat se lewe te red.Curshwell de Flam (seun met rooi hemp) het saam met 'n paar van sy maats in 'n plaasdam, net buite Ceres geswem. 'n Heerlike uitstappie het amper ontaard in 'n tragedie, toe Curshwell van 'n binneband gegly het, en in diep water beland het. Chaos het tussen die maats geheers toe Curshwell begin skreeu om hulp. Gelukkig het die kleinste en jongste van almal, Isaac van Wyk (heel voor op die foto), kopgehou! Hy het onmiddelik aan WaterWise se PLAN gedink en dadelik 'n stok gesoek! Gelukkig het hy ook 'n tou in die hande gekry, waarmee hy sy maatjie uit die water kon help.(WaterWise het gedurende 2010 'n werkswinkel by Northridge Primer gehou.)
Queen Mary arrives in Durban
Read MoreWestern Cape Premier Alan Winde today visited the National Sea Rescue Institute (NSRI) Volunteer Support Centre (VSC) in Cape Town to thank volunteer crews and staff from across the province who were activated during the recent floods. ...
Send us your favourite photograph of NSRI people doing what we do, and you could win an NSRI shop voucher worth R250! ...
The NSRI has secured a significant three-year partnership with the Victor Daitz Foundation and World Relief Australia to fund a dedicated Drowning Prevention Instructor in Richards Bay, KwaZulu-Natal. ...