Dagsorg- en nasorgsentrums in die Kouebokkeveld vind baie baat by werkswinkelsIn samewerking met Badisa, is WaterWise tans besig om werkswinkels aan te bied by dagsorg- en nasorgsentrums in die Koue Bokkeveld.Alhoewel baie skole in die omliggende gebied al deur WaterWise ...
Kinders wat wil leer, leer gewoonlik vinniger en onthou ook langer! Selfs op die foto'swat aangeheg is, kan ons die leergierigheid en positiewe gesindheid van diekinders sien.Ek was ongeveer 2 jaar gelede by dieselfde skool; van die groter kinders kon ...
Matjiesriver NGK Primer is 'n klein plaasskooltjie, ongeveer 40 km vanaf Ceres, oppad Karoo toe, waar ongeveer 60 kinders van omliggende plase, skoolgaan. Die besoek van WaterWise het op die regte tyd gekom!Dit raak so warm gedurende somermaande, dat die ...
On 27 & 30 January Fortune Sibiya visited Patogeng Primary School in Atteridgeville, a township west of Pretoria. She targeted her workshop at pupils from grade 5 to grade 7.Ms. SM Mohale was very pleased with the presentation, and she ...
News & Stories