Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
GLEN HEATLIE 5375
EDUCATION  | Published: 3 October 2011

GLEN HEATLIE AME PRIMER

Die somer is op hande en een van die dae Oktober-vakansie. 'Kinders swem tog te graag in die rivier, hier naby die skool',het een van die personeellede opgemerk. De Doorns kan warm raak, en ek kan glo dat kinders graag ...

DSC 5344
EDUCATION  | Published: 10 September 2011

WATERWISE BESOEK DE DOORNS SKOOL

WATERWISE BESOEK SANDHILLS NGK PRIMERESKOOL NABY DE DOORNSTerwyl ons wag dat nog 'n groep kinders van 'n ander klas, by die werkswinkels moet aansluit, gesels ek sommer met 'n paar leerders wat naby my sit.'Het julle al amper verdrink?' is ...

IMG00772 20110823 1409
EDUCATION  | Published: 29 August 2011

WaterWise for Nellmapius

Pupils from Jan Kotlolo Primary School had a lot of excitement on their faces as Fortune Sibiya walked into their classes with her “little Anne’ doll. This school is located in an area called Nellmapius east of Pretoria. Fortune targeted ...

IMG00767 20110823 1224
EDUCATION  | Published: 26 August 2011

WaterWise in Mamelodi

Vukauzenzele is a Primamary School located in Nellmapius Pretoria. On August 23 2011, four of their classes had an opportunity to learn about Water Safety, how to be Water Wise and also how to act in an emergency situation.I worked ...

Waterwise 8701
EDUCATION  | Published: 23 August 2011

WaterWise team teaches water safety

WaterWise educators were asked to visited Morrisdale primary school in Ceres after 11 year old Bradley de Leeuw tragically drowned in a well-known swimming hole called Koffiegat. The boy slipped as he was crossing the river with an adult and ...

DSCN7978
EDUCATION  | Published: 21 August 2011

WaterWise for the Umzingisi Foundation

This is a selected group of learners from the Ithembilithle High School who take part in extra mural sport and education funded by the Umzingisi Foundation. These children are a pleasure to teach as they are wanting to better themselves.When ...

A eoudia plan 4790
EDUCATION  | Published: 4 August 2011

HET JY 'N PLAN?

Ten spyte van 'n besigte dag by die skool, het die skoolhoof, Mv Europa, tyd ingeruim vir WaterWise. Die besoek sou al verlede week gewees het, maar a.g.v. reen, is dit uitgestel na vandag. Die wind wat maar altyd in ...

DSC 4695
EDUCATION  | Published: 3 August 2011

KINDERS IS NIE ALTYD BEWUS VAN GEVARE BY WATER NIE

Oppad na Boy Muller, 'n skool in die KoueBokkeveld, ry ek verby verskeie plaasdamme. Vir watter kind sal dit nie lekker wees om in so 'n dam te swem nie ... wat nog te se as ek op 'n plaas ...

DSC 4710
EDUCATION  | Published: 1 August 2011

Wie het al amper verdrink?

SKOLE VIND BAAT BY WATERWISE WERKSWINKELSDit was vanoggend 'opedag' by Ceres Primer; kinders kon gewone klere aantrek en hulle was duidelik opgewonde oor WaterWise se besoek. Dit is altyd lekker vir die kinders om 'n kuiergas by die skool te ...

Eoudia waterwise 4674
EDUCATION  | Published: 30 July 2011

St Marks Primer oefen KPR

Kinders is van nature nuuskierig en onbewus van gevare, daarom kan hulle maklik in 'n gevaarsituasie beland. Dit is belangrik dat kinders ook op hoogte gehou word van noodhulptegnieke wat 'n maat se lewe, na 'n ernstige ongeluk, kan red ...

News & Stories Categories