Ten spyte van 'n besigte dag by die skool, het die skoolhoof, Mv Europa, tyd ingeruim vir WaterWise. Die besoek sou al verlede week gewees het, maar a.g.v. reen, is dit uitgestel na vandag. Die wind wat maar altyd in ...
Oppad na Boy Muller, 'n skool in die KoueBokkeveld, ry ek verby verskeie plaasdamme. Vir watter kind sal dit nie lekker wees om in so 'n dam te swem nie ... wat nog te se as ek op 'n plaas ...
SKOLE VIND BAAT BY WATERWISE WERKSWINKELSDit was vanoggend 'opedag' by Ceres Primer; kinders kon gewone klere aantrek en hulle was duidelik opgewonde oor WaterWise se besoek. Dit is altyd lekker vir die kinders om 'n kuiergas by die skool te ...
Kinders is van nature nuuskierig en onbewus van gevare, daarom kan hulle maklik in 'n gevaarsituasie beland. Dit is belangrik dat kinders ook op hoogte gehou word van noodhulptegnieke wat 'n maat se lewe, na 'n ernstige ongeluk, kan red ...
News & Stories